Category Archives: Godsdiens

Driehoek & Sirkel – Episode 11 (Maandag)

Driehoek & Sirkel – Episode 11 (Maandag)

Driehoek maak homself gereed vir die einde. Wat gewis sal kom. Op 21 Mei 2011. Srsly.

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , | 1 Comment

Oor daai gebed-rubriek

Van al die rubrieke wat ek reeds vir Nuus24 geskryf het, is dié met godsdienstige temas sonder uitsondering die’s wat die meeste gelees word. Dis heeltemal verstaanbaar. Godsdiens is 'n uiters persoonlike saak. Jou godsdiens is jou persoonlike storie oor die sin van die lewe – jou ontologie, jou epistemologie, jou moraliteit. Vir baie mense is dit die kern van hulle wesens.

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 17 Comments

Driehoek & Sirkel – Episode 9 (Dies Oehoeroe)

Driehoek & Sirkel – Episode 9 (Dies Oehoeroe)

Driehoek en Sirkel kom te stane voor Die Vietse Vierkant – die magtige Orakel wat alles sien.

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , | 1 Comment

OPPIES SE KRETIEKE ARTIEKEL

Ds Pieter Fourie dryf demone uit en verwoes Boeddha-beelde. Oppies, 'n aanhanger, verdedig hom as volg: Ds Pieter Fourie is Leraar van Rant en Dal Gemeenskaps kerk waar van ek 'n litmate is en hy is by vêre een van die beste dominies wat daar is. Enige iemand wat al ooit een van sy preeke [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 21 Comments

Dalk is dit sy rok?

Pope Benedictus XVI

Pous Benedictus XVI (hy wat 'n man en 'n nie vrou is nie – en daarom 'n man is) het die onlangse aanvalle op Koptiese Christene in Egipte sterk veroordeel. “Hierdie veragtelike gebaar, soos die plant van bomme naby die huise van Irakse Christene om hulle te laat vlug,” het hy verklaar, “gee God en [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , | 16 Comments