Johan Swarts » Politiek

Wit vs Wit
Wit mens in gesprek X:

Wat? Geld in 'n fonds sit om beurse vir minderbevoorregtes moontlik te maak en die land se ekonomie 'n hupstoot te gee? Nooit! NOOIT! Vat jou wit skuld en druk dit in jou onwelriekende agterstewe, my maat. Ek sal nooit na Tutu luister nie – ek het alle respek vir hom verloor. En ek gee nie OM dat dit nie 'n groot bedrag hoef te wees nie. En nee, ek gee ook nie OM of ek dit sommer per SMS kan bydra sonder om 'n noemenenswaardige deel van my inkomste weg te gee nie. My geld is myne! Trap!

Wit mens in gesprek Y:

Stem Tafelberg! Doen dit per SMS! Doen dit vir die ekonomie! Viva, Tafelberg, viiiiva!

Moontlik verwante inskrywings:

Misterie vs Kennis

Vuvuzelas vs Trance

Agenda vs Agenda

Liberaal vs Liberaal
Persoon X in 2011:

Mogoeng? Ga – daai vent is homofobies! Ek meen, dis tog belaglik, nie waar nie? Hoe kan 'n regter so konserwatief wees in hierdie dag en tyd?! Dis 2011! Hallooooo.

Persoon X in 2005:

Hoe kán Zuma onbeskermde seks hê en nie sleg voel daaroor nie?! En met soveel verskillende vroue! Is dit regtig die beeld wat ons die wêreld oor onsself wil voorhou? 'n Nasie met 'n jagse president met 'n voorliefde vir poligamie? Dis tog heeltemal te uitspattig? Sies!

Moontlik verwante inskrywings:

Windows vs Linux

Burka vs Bybel

Moraliteit vs Verkragting

Oor Malema en Verwoerd, Heraclitus en Buddha
Die bogger is darem nog in Orania

Hoe moet 'n mens oor Julius Malema se “Skiet die boer” dink? Dalk op dieselfde manier as wat 'n mens oor die DA se verwydering van die Verwoerd-standbeeld in Midvaal moet dink.

In sowel die lied as die standbeeld se geval is daar uiteenlopende menings oor die afskaffing daarvan. Die ANC reken die lied is deel van Suid-Afrika se struggle-geskiedenis en moet daarom behoue bly. AfriForum, daarenteë, reken dit skep 'n atmosfeer waarin haat en verdeeldheid gedy. Die teenoorgestelde is waar van die standbeeld. Baie Suid-Afrikaners sal aanvoer dat dit juis verdeeldheid aanblaas en wonde van die verlede kan oopkrap. Die Vryheidsfront Plus reken egter die ontfutseling daarvan het vyande vir die DA gemaak en daar is waarskynlik baie mense wat nie heeltemal so vyandiggesind teenoor Verwoerd is soos die res van Suid-Afrika nie.

Afhangende van waar jy polities staan, sou jy seker die dreunsangers of die standbeeldliefhebbers kon oordeel. Oortuigings tersyde is die vraagstuk waarmee Suid-Afrikaners in hierdie geval gekonfronteer word een van geskiedenisinterpretasie. Wat maak ons met die sleg in ons verlede wanneer dit nie altyd vir almal ewe sleg is nie?

Die woorde van Comte-Sponville (uit The Little Book of Atheist Spirituality) kan dalk van waarde in hierdie verband wees:

Who would want to go back to the days before Heraclitus or Confucius, Buddha or Lao-tzu, Zoroaster or Isaiah? Should we be content with repeating what they said? Of course not. We should, however, do everything in our power to understand it, bring it up to date, and pass it on! If we do not, there can be no hope of progress.

…only by transmitting the past to our children can we enable them to invent their future; only by being culturally conservative can we be politically progressive…Let us not make a clean slate of the past!

(27)

Comte-Sponville skryf natuurlik vanuit 'n ander konteks. As ateïs probeer hy uitpluis of 'n mens jouself steeds met godsdienstige geskrifte moet bemoei as jy hulle nie meer letterlik glo nie. Hy wonder of uitgediende idees nog 'n doel kan dien – of 'n mens dit (en die simbole wat dit verteenwoordig) nie dalk eerder van kant moet maak as dit jou nie meer pas nie. Die antwoord wat hy uiteindelik bereik, is dat dit niemand sal baat om die verlede se tradisies en simbole sonder meer te laat verdwyn nie.

Hy skryf spesifiek oor die positiewe bydraes wat figure soos Heraclitus en Boeddha tot die wêreld gemaak het, maar ek vermoed sy woorde sou spesifiek ook vir die slegtes kon geld. Party se helde is immers ander se skurke.  ”Skiet die boer” val dalk nie so goed op die oor vir party mense nie, maar vir almal wat dit sing is dit natuurlik net mooi die teenoorgestelde geval. Dieselfde geld vir Verwoerd en mense se idees oor hom.

Dis jammer dat die Midvaal-standbeeld verwyder is. Nie omdat ek op die een of ander manier dink apartheid was goed nie, maar omdat dit gevaarlik is om die verlede geheimsinnig en onseremoniëel te laat verdwyn omdat jy nie daarvan hou nie. Net so sal dit op 'n manier jammer wees as Afriforum hul hofsaak wen. Nie omdat plaasmoorde of die aanhitsing om enigiemand vol lood te pomp goed is nie, maar omdat mense sonder 'n geheue eintlik maar niks meer as diere is nie.

Die beter vraag om oor Ayasab’ amagwala en Verwoerd se torso te vra, is nie of dit van kant gemaak moet word nie, maar eerder hoe ons dit as deel van ons verlede aan ons kinders gaan oordra sonder om die ou idees daaragter klakkeloos te herhaal.

Wie’s in elk geval so laf om te dink 'n hofbevel of 'n stuk koper agter in 'n vragmotor sal 'n idee vermoor?

Moontlik verwante inskrywings:

Moenie kwaad raak nie – dis net Malema

Die paneel op die horison

Ruik jy ook ‘n rot?

As kleur nie vir jou ‘n kwessie is nie, is dit seker ook nie nodig om dit te sê nie
FRIKKIN MAGENTA

Ek is moeg vir die frasetjie “swart en wit” in sinne soos:

Suid-Afrika behoort aan almal van ons – swart en wit!

of

Nou moet ons saamstaan – almal van ons, swart en wit!

of

Swart of wit – die Here het almal van ons lief!

Ek verstaan dat dit vir baie mense nog nodig is om inklusief te praat oor mense wat anders as hulle lyk. Ek was ook daar. Ek kan egter nie meer so praat nie, want deur daai kleure so nonchalant te noem, problematiseer 'n mens dit waarmee jy nie meer 'n probleem wil hê nie.

Op 'n manier sê jy eintlik: “Ek is soms nog moerse ongemaklik met mense wat nie soos ek lyk nie, maar ek gaan dit ter wille van 'n mooi storie oor almal van ons stilhou.”

Dis mos makliker om 'n probleem te ignoreer as om daarmee te worstel.

Dit laat my dink aan die studente op Stellenbosch wat destyds vir 'n JOOL-bemarkingspoging die muur langs die plaaslike Macdonalds kleurvol toegeverf het met 'n prentjie van kinders wat hande vashou in 'n grasveld. Bo-aan die kinders, in die potblou geverfde baksteenlug, het 'n polities korrekte slagspreuk gepryk: “Colour is not an issue”.

Nou ja. As kleur nie vir jou 'n kwessie is nie, is dit seker ook nie nodig om dit vir almal te vertel nie?

Moontlik verwante inskrywings:

Waar is George Claassen as jy hom nodig het?

Kan almal nou ophou bitch oor die ANC?

KKNK – Oordenking #3

Kyk. My duim is onbeïndruk.
Ha! Ek het heeltemal te lanklaas 'n inskrywing hier gemaak. Skandalig. Ten minste gee dit my die geleentheid om 'n inskrywing oor politiek met vier totaal irrelevante sinne te begin. O, die heilsame genot!

Ek weet nie of ek dit 'n goeie of 'n slegte ding is nie, maar ek voel nie vreeslik gemotiveerd om te stem in die opkomende munisipale verkiesing nie. Sure, ek sal op die ou end iewers in 'n ry gaan staan en 'n kruisie op 'n stembrief trek (ek is reeds geregistreer), maar dit sal nou nie juis die hoogtepunt van my week wees nie.

Dis nie dat ek met opset apaties probeer wees nie. Ek is nogal geheg aan hierdie wonderlike dog vrotsige landjie van ons. Dis ook nie noodwendig dat ek dink my stem kan nie 'n verskil maak nie. Wat skeel, is die beskikbare opsies.

Ek sien die saak so: as ek wil hê my stem moet iets beteken, moet ek dit vir 'n party gee wat wel iets kan beteken. Ongelooflike Filosofiese Partye (TM) (PTY) (LTD) soos Die Kaap Party en  die Socialist Party of Azania sal daarom nie deug nie.

Dit laat my met die groot kanonne (in die Wes-Kaap, in ieder geval): die ANC, die DA en COPE.

Problem being: COPE is 'n sirkus. Die DA raas. En die ANC gaan hemel toe, maar neem niemand saam nie.

Kyk. My duim is onbeïndruk:

Meh.

Moontlik verwante inskrywings:

Kan almal nou ophou bitch oor die ANC?

22 April 2009 – Ek, ontheemd

Mbhazima Sam Shilowa: Reguit, Rasioneel.