![Permalink to Oor God en betalende Kovsies 71058_49747582862_2461834_n[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2011/01/71058_49747582862_2461834_n1-150x150.jpg)
Iets wat my nogal byval oor die Vryheidsfront Plus-jeug se reaksie op die “verwydering van God” uit Kovsies se leuse, is hul beswaar dat studente nie oor die verandering geraadpleeg is nie. So 'n beswaar is natuurlik net sinvol as studente dieselfde belange as die universiteitsbestuur het – as hulle intiem deel van die instansie [...]
