Category Archives: Sommer

Bene oop tydens seks? Baie geluk: dit beteken jy het seks

1265900_time_in_bedroom[1]

Die storm in 'n teekoppie oor Gareth Cliff se onlangse “seksistiese uitlating” op 5FM is, soos die Britte sê, political correctness gone mad. Cliff se woorde aan Angela Larkan was: …Girls of 22 usually do nothing but lie on their backs with their legs open… Hierop het Tex Collins van die DA (opposisie-styl!) geprotesteer…

Posted in Sommer | Tagged , , , , , | 17 Comments

Sandybridge SPARTA

i7 ftw

Ek vermoed ek werk te hard, want al het ek erken dat ek minder sal moet blog, betrap ek myself deesdae dat ek na hierdie blog loer en effe tam dink: genade, ek moet seker een of ander tyd weer iets skryf! (Min is darem nie niks nie.) Dan wil ek myself oor die vingers [...]

Posted in Sommer | Leave a comment

Nag van die lang SMSe

kalahari[1]

Die RICA-sperdatum kruip nader. Diegene wat nog nie aan Suid-Afrikaanse selfoonnetwerke bewys het dat hulle bestaan nie (sodat dié dit weer die regering kan bewys) se selfoonnommers word môre om 00:00 gedeaktiveer. En soos dit nou maar met Suid-Afrikaners gaan, sal daar 'n groot klomp van ons wees wat eenvoudig nooit hiervan geweet het nie.

Posted in Sommer | Tagged , | 3 Comments

Driehoek en Sirkel – Episode 12 (NYAN)

Driehoek en Sirkel – Episode 12 (NYAN)

イェーイ
撃つ
私はスチールのボールを持っている。
イェーイ
無色の緑のアイデアは、猛烈に眠る
悲鳴を上げる
副虹
私は馬に乗っている

Posted in Sommer | Tagged , , , | 3 Comments

Die keer toe Helen Zille my gebekstil het

63709477

Weens die aard van my werk kom van tyd tot tyd in aanraking met publieke figure. Hulle is dikwels intelligente, spitsvondige mense, maar omdat hulle nie altyd genoeg tyd het om alles wat hulle wil doen in een dag te prop nie, kry hulle mense om hul toesprake vir hulle te skryf en allerhande ander PR-dingetjies namens hulle kaf te draf.

Posted in Sommer | Tagged , , , | 17 Comments