Category Archives: Prosa

Nag van die erdwurms (‘n storie oor borste)

Na weke se vergeetagtigheid bied ek en Pleindoos trots ons tandemstorie aan. Dit het alles wat 'n goeie tandemstorie moet hê: spanning, intrige, geweld en Pamela Anderson. As jy nie lekker weet wat hier aan die gang is nie, klik hier. Lekker lees! Wiebe Nothnagel swets, moker sy wekker met 'n plank en voeter van [...]

Posted in Prosa | Tagged , , , , , , , , | 5 Comments

Wafelpanne: die latente gevaar in jou kombuiskas (circa 2002)

deur Willie Ritteltitspies, soos versoek deur Konfytbekkie Die wêreld is vol gevare: terroriste, besope motorbestuurders, kleuters met vetkryte…die lys is eindeloos. 'n Onlangse insident het nog 'n potensiële euwel vir die sameleweing geïdentifiseer – wafelpanne. 'n Arme ou oom het amper sy lewe verloor toe hy vergeet het om sy wafelpan, 'n geskenk van sy [...]

Posted in Prosa | Tagged | 5 Comments

Koolsop (circa 2001)

Lank gelede, in 'n groen, geil woud, het daar 'n oulike wit hasie gewoon. Haar naam was Kapok. Kapok het twee blink, swart ore gehad. Sy het by haar broer, Kapoefter, en haar ouma, ouma Fnol, gewoon. Ouma Fnol was 'n knopperige ou konyn, wat aan niks anders as koolsop kon dink nie. Kapok en [...]

Posted in Prosa | Tagged , , , | 15 Comments

My oë pyn, gedorie!

Mag ek vra wie die voorbladontwerp vir Hestrie Cloete se outobiografie gedoen het? Dis onleesbaar –>

Posted in Prosa | Tagged , , , , | 2 Comments

Die keer toe ek ‘n gewoontemisdadiger was

'n Universiteitstudentjie met 'n graad of twee weet alles. Álles. Hy weet hoe om die wêreld 'n beter plek te maak en gewigtige sake (soos hoe om in 'n dameskoshuis se quad te piepie sonder om gevang te word) moeiteloos op te los met net die regte hoeveelheid bier. Hy’s vindingryker as Macgyver, slimmer as [...]

Posted in Prosa | Tagged , , , | 25 Comments