Comments for Johan Swarts

Comment on Wynand Strydom en alkoholisme by T Zilla
Hierdie storie van die halwe glas pla my nog altyd. Wie het besluit hoe groot die glas is?

Comment on Jesus motherfucking Christ! by Renette Vosloo
ek is nie (op my ''rype'' ouderdom) so seker 1)daar is n ''vieslike, blameerbare ding'' soos satan/die Duiwel nie. 2) daarmee saam die hele teorie van die gevalle engel en 3) DUS dat daar enigsens n samesweringsteorie teen vroue en christene kan wees nie. Die hele ding gaan daaroor dat mense nie kan of wil aanvaar dat elkeen self blameer behoort te word vir sy dade nie, Daar moet altyd iemand anders blameer word, hetsy dit Satan of die Duiwel is, of Die Wil Van God is. die duiwel of die slang of wat ookal is n metafoor vir die mens se keuse om sy eie ding te doen en die saligheid van totale afhanklikheid van die Skepper prys te gee! so die vloekers vloek uit keuse en die afstootlikheid daarvan kom hulle toe!

Comment on Jesus motherfucking Christ! by Amanda Luyt
mmmm………taboe of deel van 'n groter issue? Ek gaan bietjie met 'n ompad kom, maar entertain dit – net vir die fun!

Kom ons veronderstel jy as mens glo in 'n Soewereine God en 'n Satan. 'n Gevalle engel wat gerebelleer het teen God se soewereiniteit en die  mens se vrye keuse gebruik het om hom van God te verwyder. God wat reeds dit voorsien het en Jesus as troefkaart gestuur het om die mens weer met Hom te verening en ook so die "kosmiese oorlog" se einde geskryf het. Sou jy uit so oogpunt dan kan insien dat Satan vir God en veral Jesus en die mensdom haat. Dat hy die feit dat die verlosser en sy verslaner deur 'n vrou in die wereld gebring is, verag. Dat God dit reeds oor Hom uitgespreek het met die sondeval: Ek stel vyandskap tussen jou saad en HAAR saad ('n vrou het nie saad nie -dit is Jesus – maar Jesus het deur die vrou (wie satan verlei het, in die wereld gekom – nogal ironies, sou ek se). Verder dat satan se doodsvonnis geteken is en dat dit tot voleinding gebring gaan word as christus en sy bruid verenig. Daardie eenheid word met seks tussen 'n man en vrou vergelyk.

Nou, met dit as agtergrond, sou jy dalk kon insien dat Satan (wat die prins van die wereld is) alles in sy vermoe sal doen om God, Jesus, die manier waarop Jesus in die wereld gekom het, te vervloek nie en te sorg dat soveel van die mensdom dit op 'n daaglikse basis verbaal uitspreek. Kom ons vat jou opskrif: Jesus Motherfucking Christ – wat dit actually uitspreek is dat Jesus -die verlosser – met sy eie ma gefornikeer het.

son of a bitch(maria was nie getroud toe sy swanger geraak het nie)

Cunt en Poes – hoekom is dit net soveel sterker as Dick en Piel? Demeaning the woman. Why?

Kom ons neem die woord fuck. Dit is a neerhalende manier om na die seksdaad te verwys. As ek se: "lets fuck", beteken dit vir my beslis iets anders as: "lets make love". As die seksdaad dan 'n simbool is vir ons vereniging met Christus, maak dit dan nie sin dat Satan als in sy vermoe sal doen om daardie vereniging te "downgrade" nie. En die grap van als is – ons as samelewing is al so gedesensiteer, dat dit absoluut deel is van algemene taal. elke dag spreek ons 'n vervloeking uit op dit wat verondersel is om ons ewige verlossing te wees…….so, daardie vloekwoorde net bloot kras uitlatings – nee, as jy van die standpunt uitgaan wat ek in die aanloop gestel het, dan gaan dit veel dieper as net taboes – vir my is woorde wapens – goed of sleg – vir my, wat glo in wat die skrif se – leer ek dat geen woord wat uit my mond uitgaan, leeg sal terugkom nie. God het gepraat toe Hy die Heelal geskep het. Vir my, as gelowige, maak Godslastering my medepligtig aan die vyand se werke en daarom sal ek standpunt daarteen inneem en kan ek heeltemal identifiseer met mense soos Jaco Strydom.

Comment on Jesus motherfucking Christ! by Bertus!
Ek hou nie so baie van daai hele  "ek is 'n dominee en ek vloek tog wê"-tipe vibe nie. Dit kom so half oor soos 'n onoortuigende poging om edgy te wees, soos sekere dominees wat hul hemde laat uithang of anglisismes gebruik en dan dink dit gaan hulle vir die jongklomp meer relevant maak. As jy wil vloek, vloek, maar moenie dink dit maak jou op een of ander manier meer relevant of hip nie. Dit mis die punt van wat relevansie is en wat mense uit spiritualiteit soek. Fok.

Comment on Jesus motherfucking Christ! by @Konfytbekkie
Fokken "Like"