
Ek vermoed ek werk te hard, want al het ek erken dat ek minder sal moet blog, betrap ek myself deesdae dat ek na hierdie blog loer en effe tam dink: genade, ek moet seker een of ander tyd weer iets skryf! (Min is darem nie niks nie.) Dan wil ek myself oor die vingers [...]
![Permalink to Nag van die lang SMSe kalahari[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2011/06/kalahari1-150x150.jpg)


![Permalink to Die ongelooflike filosofiese storie van die halstarrige koejawelpit Jambu_Batu[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2011/05/Jambu_Batu1-150x150.jpg)