Tag Archives: 1

Drie kersies op my koek(sic)

Dit was my ego, dit het my help ontlaai terwyl mense sporadies doodgegaan het, dit was 'n platform om my gedagtes met die res van die wêreld te deel en dit het 'n werk aan my besorg. En vandag is dit drie jaar oud. Dankie dat jy lees.

Posted in Sommer | Tagged | 9 Comments

Die eerste maand

GormenDIzer.co.za het gister 'n maand oud geraak. (Of is dit nou 1 + 9 maande? Daar is immers altyd eers 'n swangerskap.) Die skuif na eie webspasie blyk goed te wees vir my trefslaggies, aangesien dit persentasiegewys aansienlik toegeneem het. Daar is nog nie 'n konstante groei soos by my WordPress.com blog nie, maar dis [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 6 Comments