12th Avenue het Vrydagaand op die Tokkie (die grasperk agter Helshoogte) kom speel. Ek was beïndruk – Mark Haze het 'n unieke stem en die hele band het hulle alles gegee vir die vertoning. (Ek was laas so beïndruk toe ek Fokofpolisiekar se laaste gig vir 2006 in Mercury Live gaan kyk het en hulle [...]
Twitter
- Ware Afrikaners kan die leeuloop doen. 10 hours ago
- RT @RianVDM: Brutal takedown of the web ad model. Good read, even if you disagree: "The Facebook Fallacy" bit.ly/KfJJ1K /via @kissane 14 hours ago
- Nietzsche. Wat 'n Spartaanse naam vir 'n nihilis. 17 hours ago
- RT @sboshmafu: So the Goodman Gallery security guard charged with assault? There's a lesson here. When you think about going the extra m ... 17 hours ago
- Liewe Zuma-ondersteuners. Repeat after me: "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is n... 19 hours ago
- Macs is net so...un-PC... 19 hours ago
- RT @JannieMom: Welcome to new @News24 columnist @JoziGoddess "The youth's attitude will change when SA's policies change" http://t.co/i ... 19 hours ago
- Nooooooobooooodyyyy caaaaaaarrrrrrreesssss rapport.co.za/Suid-Afrika/Nu… 21 hours ago
- RT @fanamokoena: We are still victims of Apartheid for as long as we succumb to the lessons it taught us. All of us. 22 hours ago
- Hulle moes dit Ru-Coffy genoem het #jannieverjaarkoffie 22 hours ago