Tag Archives: 2008

Beslagneming 2008 (Noem my Siener)

Oor 'n minuut sit ons met die nalatenskap van 'n baie interessante jaar in die Afrikaanse blogosfeer. Steve Hofmeyr het sy blog gesluit, Bosparra het naam gemaak in die hoofstroom media met die Missing Children-projek, bloggers het na hul eie domeine begin geskuif, Die Silwer Ponie is opgesaal, Elemental het kop uitgesteek, talle blogs is op [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 6 Comments

Ramfest ’08 DVD launch ‘n sukses

Ramfest 2008 se DVD launch by die Klein Libertas-teater [op Vrydag 24 Oktober - red.] was 'n rasende sukses (met die klem op raas). Battery 9 het op dieselfde aand hul nuutste album, Galbraak, bekendgestel met 'n goeie dosis industriële rock en aKing het die gehoor betower met nommers van hul eerste album, Dutch Courage. [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , , | 5 Comments

As Kind pop speel

‘n Matriekafskeid is 'n sonderlinge besigheid. Vreemde, slap of sommer net duur karre word gehuur. Kind se grimering word gesmeer by die tannie wat boetie se hare laas so mooi gesny het. Kind se rok word weke vooraf beplan en mag nie dieselfde as ander Kind s’n lyk nie (en moet verkieslik uit kondome of [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , | 10 Comments

Welkom

Welkom by 2008. As jy numeries 'n bietjie kroek, is hierdie my derde jaar van blogging. Tot dusver is dit 'n uiters stimulerende ervaring en het dit só deel geraak van my lewe dat ek dit nie meer daarsonder kan verbeel nie. Dinge verander egter, 'n mens raak groot (of ten minste groter) en goed [...]

Posted in Blogging | Also tagged | 8 Comments

Stick it to the man

Blogs, dink ek, is een van die beste dinge nog wat met Afrikaners kon gebeur. Die hoeveelheid Afrikaanssprekendes wat die afgelope jaar begin blog het, is verstommend. Op WordPress.com alleen is daar 'n diverse gros inskrywings wat strek van resepte vir vegetariese toebroodjies tot in diepte gesprekke oor identiteit en die sin al dan nie [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , | 13 Comments