Tag Archives: 2009

Voor dit stof word

Voor dit stof word

Alvorens 2009 die niet in sisser, wil ek u vir oulaas met 'n boodskap van danksegging laat. Dankie dat u gereeld kom lees wat van dag tot dag by my brein uitsypel. Dankie dat u kommentaar lewer, vir my kwaadraak, my aanprys, met my redeneer. Dit word opreg waardeer. Luister (en kyk) asseblief aandagtig na [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , | 6 Comments

DSP Episode 9 – Wat is ‘n Sloesj?

Na 'n kortstondige struweling met die HAT en ander Afrikanerige dinge is Die Silwer Ponie weer slaggereed om uitgedeel te word. Die toekenning vir Maart is egter slegs 'n voorwaardelike een – luister gerus hoekom. Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 9 – Wat is 'n Sloesj (Die Silwer Ponie ondersteun FanBoy van Zyl.)

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 15 Comments

Stem Ponie! (Ten bate van Frank)

Danksy almal se nominasies is ek 'n finalis nie net in een nie, maar twee kategorieë vir die SA Blog Awards! Hulle is by name: Best African Language Blog en Best South African Podcast. As jy dus steeds voel die Ponie verdien lof, gaan stem asseblief vir my deur hier te klik en jou stem via [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 10 Comments

Vir wie sou jy stem?

Ek is nog 'n jong lat. Ek kon net-net in die vorige twee verkiesings stem, maar toe was ek nog te nat agter die ore en oningelig om werklik 'n sinvolle besluit te maak. Vanjaar se verkiesing is die eerste een in my lewe waaroor ek in diepte kan dink, waartydens ek graag 'n ingeligte [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 9 Comments

First Post!

Mag jy in die komende jaar glo, dink en voel soos jy wil. Voorspoedige 2009!

Posted in Godsdiens | Tagged | 8 Comments