Archive for advertensies

You are browsing the archives of advertensies.

Naspers ondersteun TopTV

Naspers ondersteun TopTV

Maatskappye se geldlus, gepaard met ‘n stewige dosis burokrasie, lei soms tot absurde situasies – soos prominente advertensies vir TopTV (Naspers se eerste kompetisie in die betaaltelevisiemark in 20 jaar) wat op Huisgenoot (Naspers se gewildste tydskrif vir bykans 100 jaar) se webtuiste (die een sonder ‘n favicon) verskyn: Is dit net ek, of skiet [...]

Dis breindood, ergo: dit misluk

Dis breindood, ergo: dit misluk

Jeff Jarvis reken “Advertising is failure“. Die basiese idee, een waarop ander soortgelyke skrywers deesdae (Seth Godin jumps to mind) ekstrapoleer, is dat ‘n advertensie in die tradisionele sin nooit kan kompeteer met sogenaamde “word of mouth”-reklame nie en dat ‘n spul mense wat opgewonde oor jou produk is slegs verkry kan word deur hulle [...]

Google laat Chrome-advertensies op die wêreld los

Google het onlangs 11 advertensies vir Google Chrome vrygestel. Hier is een van my gunsteling, kompleet met CG: Viral marketing, hier kom ons. Sien die res hier. (Hat tip: Captain Awesome)

Jesus loves me yes I know…cause the market told me so?

Onthou jy die keer toe al wat ‘n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand het regtig geweet waar dit vandaan gekom het of hoekom almal dit begin dra het nie – dit het net gebeur. Hoeveel mense het jy toe geken wat Crocs gedra het? Wat was die gemiddelde aantal sekondes [...]

Blog vir geld: Afrigator se nuwe CPM-inisiatief

Blog vir geld: Afrigator se nuwe CPM-inisiatief

Afrigator, die kontinent se grootste blogsamevoeger (Engels: “aggregator”), het onlangs Adgator van stapel gestuur met ‘n baie aantreklike aanbieding vir Suid-Afrikaanse bloggers: CPM-gebaseerde blogadvertensies. (CPM, as jy gewonder het, staan vir “cost per thousand impressions”. Die M is ‘n Romeinse numeraal vir 1000.) Die aanbod is eenvoudig: jy word betaal vir elke keer wat ‘n [...]

Welkom! (3 van 3)

Een van die motiverings vir my uitgewekenheid by WordPress.com is my nuuskierigheid oor die advertensiepotensiaal van blogs. Kom ons wees eerlik. Almal wil geld maak. Kom ons wees nog eerliker – ‘n paar clicks en ‘n rekening by Google Adsense gaan niemand oornag in ‘n miljoenêr verander nie. Die harde waarheid is dat weinig Afrikaanse [...]