Tag Archives: advertensies

Blog vir geld: Afrigator se nuwe CPM-inisiatief

Afrigator, die kontinent se grootste blogsamevoeger (Engels: “aggregator”), het onlangs Adgator van stapel gestuur met 'n baie aantreklike aanbieding vir Suid-Afrikaanse bloggers: CPM-gebaseerde blogadvertensies. (CPM, as jy gewonder het, staan vir “cost per thousand impressions”. Die M is 'n Romeinse numeraal vir 1000.) Die aanbod is eenvoudig: jy word betaal vir elke keer wat 'n [...]

Posted in Blogging | Also tagged , | 4 Comments

Welkom! (3 van 3)

Een van die motiverings vir my uitgewekenheid by WordPress.com is my nuuskierigheid oor die advertensiepotensiaal van blogs. Kom ons wees eerlik. Almal wil geld maak. Kom ons wees nog eerliker – 'n paar clicks en 'n rekening by Google Adsense gaan niemand oornag in 'n miljoenêr verander nie. Die harde waarheid is dat weinig Afrikaanse [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 17 Comments