Tag Archives: afrikaners

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 30.0)

Wat staan 'n ver-regse Afrikaner wat 'n barbaarse, swart aanslag teen die Boerevolk om elke hoek en draai bespeur te doen wanneer hy van 'n wit man lees wat 'n wit meisie vermoor en haar hande afkap? Knyp hy sy oë toe, druk sy hande oor sy ore en mymer herhaaldelik: “I like ponies…I like [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 1 Comment

Jy dink jy’s cooler as ekke

Hierdie tjoen van Jack Parow is van die beste sosiale kommentaarstukke op Afrikaners wat ek in 'n lang tyd gehoor het: It just kicks Afrikaner nationalism in the nuts, doesn’t it? (Gesien by WatKykJy.)

Posted in Musiek | Also tagged , | 27 Comments

Ek dink ek kry skaam

Ek is nie seker wat die emosie is wat my omvou het terwyl ek van George Claassen se poging om skolegodsdiens te monitor en die kommentaar daarop by Rapport gelees het nie. Dit was nie afguns nie. Dit was nie blykdskap nie. Dit was verseker nie jaloesie nie. Ek dink amper dit was verdriet. Tot [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , | 9 Comments

Moenie kwaad raak nie – dis net Malema

Julius Malema se nuutste monduitspoelsessie was oor die Universiteit van die Vrystaat, wat volgens hom steeds deur wit Afrikaners bestuur word. Hy meen die instansie sal getransformeer word na die nuutste verkiesing en voeg sommer in dieselfde asem by hoe diskriminerend die huidige koshuisbeleide is. 'n Mens wil vinnig op jou perdjie klim en die [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , | 3 Comments