Tag Archives: amateurs

Vonk my anus

Soms, wanneer die swakheid my beetpak, beland ek op Huisgenoot se webtuiste en lees 'n artikeltjie of twee. Dit bevat gewoonlik dan iets amusant. Soos: “Ons is saam en ons is gelukkig, maar dis privaat,” sê sy met 'n skaam laggie. Sy erken wel die vonke tussen hulle het gesorg vir iets heel spesiaals voor [...]

Posted in Film | Also tagged , , , , | 12 Comments

Niemand kan jou keer nie

Wat is die essensie van 'n blog? Dave Duarte meen dit is: …the amateur enthusiast who writes about the subject she believes in and participates in a community of other amateur bloggers who have a similar interest in the subject. Op die oog af lyk dit nogal asof dit waar kan wees – die internet [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 14 Comments