
“Qu’ils mangent de la brioche”!
…is 'n interessante verwikkeling: Julius Malema, omstrede leier van die ANC-jeugliga, het van sy eie medisyne gekry toe afgevaardigdes by die jeugliga se provinsiale konferensie hom gekoggel en gekeer het om sy toespraak te lewer. Die ANC-jeugliga in Limpopo se verkiesingskonferensie is in chaos gedompel nadat Malema sy steun toegesê het aan Jacob Lebogo, die [...]
Die onderstaande artikel is deur Sipho Hlongwane georganiseer om protes aan te teken teen die ANC-Jeugliga se behandeling van en optrede teen joernaliste. As jy 'n Suid-Afrikaanse blogger is en graag wil deelneem, stuur vir hom 'n email by sipho.hlongwane@gmail.com. DieTwitter hashtag hiervoor is #SpeakZA. Last week, shocking revelations concerning the activities of the ANC Youth [...]
Redi Direko het 'n amusante onderhoud met Floyd Shivambu (woordvoerder van die ANC-jeugliga) gevoer waarin sy herhaaldelik by hom probeer uitvind wat die ANC-jeugliga bedoel het toe hulle verklaar het dat Helen Zille rondslaap tussen haar provinsiale ministers. Hoe meer Direko die eenvoudige vraag: “what does it mean” aan Shivambu rig, hoe meer herhaal hy [...]