![Permalink to Bene oop tydens seks? Baie geluk: dit beteken jy het seks 1265900_time_in_bedroom[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2011/09/1265900_time_in_bedroom1-150x150.jpg)
Die storm in 'n teekoppie oor Gareth Cliff se onlangse “seksistiese uitlating” op 5FM is, soos die Britte sê, political correctness gone mad. Cliff se woorde aan Angela Larkan was: …Girls of 22 usually do nothing but lie on their backs with their legs open… Hierop het Tex Collins van die DA (opposisie-styl!) geprotesteer…