Tag Archives: angus buchan

Godverdomme, witte jy

Dit was nie 'n tradisionele bachelors nie. Niemand was dronk nie. Ons het rustig rondom 'n braaivleisvuurtjie gekuier en oor koeitjies, kalfies en kantoorpolitiek gepraat. Koshuisherinneringe is die een na die ander opgehaal. Dit was heerlik om weer ons universiteitsdae te herleef. Toe dit tyd geraak het om die vleis te eet, het een van die ouens leiding geneem en, amper soos 'n vaderfiguur, gemaan…

Posted in Essays | Also tagged , , , , , , | 20 Comments

Angus Buchan is…wel, hy’s ryk…

Angus Buchan moet een van die slimste sakemanne in Suid-Afrika wees. As daar 'n “minderheid” van 200 000 mense by die Mighty Men 2010 saamtrek was en elkeen die toegansfooi van R150 betaal het, het Buchan die afgelope naweek 'n minimum van R30 miljoen ingevorder – donasies uitgesluit: Voeg hierby die verkoop van kos, DVD’s, [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 21 Comments

Interkaap en die straathoekmegafoon

Verlede week, tydens 'n busrit na Mosselbaai (onderweg na Die Gevreesde Heuwel Buite Mosselbaai), het ek 'n ietwat ongewone klomp ervarings gehad. Nadat die meeste voorstedelike pendelaars opgelaai is en die bus (Interkaap) op die N2 geklim het, is 'n DVD oor die voertuig se televisiestel gespeel. Dit het alle insittendes verwelkom en 'n paar [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , | 11 Comments

Dit gaan nie oor slag nie

Bertus! het my voorgespring. Lees hier wat hy te sê het. Soms kry ek die gevoel mense verstaan my verkeerd (om enige vorm van emo’geit te verhoed, is laasgenoemde die laaste sin van sy soort vir hierdie inskrywing). As ek skryf LitNet se blogsisteem suig balle, is dit nie omdat ek LitNet haat nie, maar [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 55 Comments

Mighty Men?

“Jul stres, jul depressies en jul sonde gaan saam met julle trek. Bely dit liewer [...] God gaan Suid-Afrika red…” – Angus Buchan.

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 6 Comments