Archive for appels
You are browsing the archives of appels.
Archive for appelsYou are browsing the archives of appels. God pwn seks, satanisme en appelsDie onderstaande grafiek stel verskillende sleutelwoorde per maand vir ‘n klomp Afrikaanse blogs voor. Dis uit onvoltooide data saamgestel, maar wys duidelik dat Afrikaanse bloggers daarvan hou om die G-woord te gebruik. (En dat hulle nie so lief is vir appels nie. Skandalig.) “Subliem”Appels is vrugte. Hulle is lekker om aan te peusel saam met netwerkkabels en selfone, maar kneus ten tye van die armageddon en soortgelyke sakdoektye. Partymaal pur hulle. Wanneer ‘n mens appels vir goudvissies voer, gaan hulle na ‘n beter plek en moet jy die visbak skrop. Die verskil tussen ‘n appel is ‘n piesang, [...] |