![Permalink to Ek was verkeerd oor die iPad steve-jobs-ipad[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2010/11/steve-jobs-ipad1-150x150.jpg)
Dit gebeur nie dikwels dat ek positiewe woorde oor 'n Apple-produk het nie, so gebruik gerus hierdie oomblik om my toe te gooi onder 'n dik hoop iTold You So’s. Ek was verkeerd oor die iPad. Sedert die tabletjie bekendgestel is, het ek en vele ander op die internet dit afgemaak as 'n oorbodige toestel. [...]