Archive for apteek
You are browsing the archives of apteek.
Archive for apteekYou are browsing the archives of apteek.
Hoe ek geleer het om nie donkerbrille te koop nieIewers in my vervloë jeug (ek was al op universiteit) het ek tydens ‘n vakansie in die stoorkamer van ‘n apteek gaan werk. Dit was ‘n verrykende ervaring vir ‘n wit seuntjie wat gedink het filosofie gaan die wêreld verander en rocksterre is almal vriendelike, verligte individue wat die diepsinnigheid van hul eie lirieke verstaan. [...] |