Tag Archives: arm

Ons almal rol maar in die geld

“As ek en my vrou die pakket vat, stap ons hier weg met oor die miljoen rand!” Só het een van my laerskoolonderwysers in die jare kort ná 1994 (toe regstellende aksie iets was waarvan elke Afrikanerkind geweet, maar weinig van verstaan het) ons vertel. Hy was 'n storieverteller van formaat en het hierdie brokkie [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , | Leave a comment

Nag van die supermiere

Soms, as 'n mier op my arm beland, is dit asof 'n grootse verantwoordelikheid plotseling aan my toevertrou word. Gaan ek die mier vermoor of nie? Laat ek die mier lewe, is hy dalk deel van 'n groep miere wat deur natuurlike seleksie oor 'n paar miljoen jaar aan die bopunt van die voedselketting geplaas [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , , , | 6 Comments

Mag ysterkoeie tik doen?

So nou die dag sit ek toe mos met my eksistensiële angs. Alleen in 'n hoekie. (En, mind you, hierdie hoekie is nie baie skoon nie. Dis vol gekreukelde klere en MacDonalds koffiebekers en boeke oor Nietzche en 'n Bybel.) Ek is nie Breytenbach nie en kon tot dusver nie die niet vertrap nie. Maar [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , | 12 Comments