Tag Archives: ateis

Dié argumente is niksseggend

As jy 'n bekeerde ateïs is, vermoed ek, is jou argumente teen godsdiens nie besonder veelseggend nie. (Ek wou bykomende sketse hieroor teken, maar die tyd het my ingehaal:) Die gemiddelde ateïs se argument teen die bestaan van God toon aan hoe die Christelike weergawe van 'n teïstiese God, met al die karaktereienskappe en geite [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 15 Comments

Meerderwaardigheid

Posted in Godsdiens | Also tagged , | 5 Comments

‘n Militante ateïs is…

In reaksie op hierdie rubriek wou party lesers weet wat 'n militante ateïs is. Hoe, het hulle gewonder, kan 'n mens die adjektief “militant” vooraan die naamwoord “ateïs” prop? Wys my een ateïs wat karbomme bou, vliegtuie in geboue vasvlieg en aborsiedokters koelbloedig doodskiet, vra hulle (tereg). Dis nie die ateïste wat militant is nie, [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 34 Comments

Ek dink ek kry skaam

Ek is nie seker wat die emosie is wat my omvou het terwyl ek van George Claassen se poging om skolegodsdiens te monitor en die kommentaar daarop by Rapport gelees het nie. Dit was nie afguns nie. Dit was nie blykdskap nie. Dit was verseker nie jaloesie nie. Ek dink amper dit was verdriet. Tot [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , | 9 Comments

Is Britse busse die begin van WWIII?

Seker nie. Maar dit laat 'n onheilspellende nagedagte in jou harsings agter. 'n Klomp ateïste in Brittanje het 'n boodskap op busse laat aanbring wat sê: “There’s probably no God, now stop worrying and enjoy your live”. Dit was hul reaksie op fundamentalistiese Christene wat kort vantevore 'n boodskap van hul eie op publieke vervoer aangebring [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , | 85 Comments