Tag Archives: atlete vir christus

Verkeersligte buite Bethlehem

‘n Roerende vertoning ter ere van Gerrit Johannes Cloete se aansluiting by die klub van vyftig te Bethlehem circa Junie 2006: Geen sjokoladesjerrie is beskadig tydens die verfilming van hierdie eerbetoning nie.

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 4 Comments

Tjirs (vir eers)

Atlete vir Christus (waarin ek 'n kitaar slaan) vertrek vanaand vir hulle drie en dertigste jaarlikse toer deur die land. As jy op die volgende dorpies op die volgende datums is, kom groet gerus: Toerroete Ma 30 Jun Kimberley Ritchie Koffiefontein Di 1 Julie Koffiefontein Petrusville De Aar Wo 2 Julie De Aar Britstown Victoria-Wes [...]

Posted in Godsdiens | Tagged | 17 Comments

Toer

Ek maak hierdie inskrywing op 'n plaas buite Trompsburg met 'n 33.6k modem. My oë val oor my voete. Ek is moeg. Kwaad ook. My bagasie is vanoggend vroeg in Bloemfontein onder my neus uitgesteel. Ek het die afgelope week in 'n badkamer op Orkney gaan huil, Scheizer-Reneke se brakwater (waarvan die waterbron onder hulle [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , | 15 Comments

AvC Beta 1.0

AvC Beta 1.0
Posted in Godsdiens | Tagged | 11 Comments

‘n Babelse verZENning

Ek is besig om 'n reklamevideo vir Atlete vir Christus te maak. Die huidige prototipe behels verskeie skote van 'n oorlog (dubbelsinnig, ek weet) wat saam met verdraaide weergawes van Joh 3:16 vertoon word. Dit geskied op maat van Breyten Breytenbach en Battery 9 se befaamde :Is klaps par gel te nar? Hoekom? Want té [...]

Posted in Film | Tagged | 9 Comments