Terloops: 1. Die babafilm is aan die einde van verlede jaar met 'n HandyCam geskiet, maar omdat ek gulsig was en dit met Vegas 8.0 begin saamflans het (toe letterlik vars van die rak af), het die MainConcept lisensie wat saam met Vegas kom verval. Ek kon dit om die dood nie crack nie en [...]
Twitter
- #$#@)($)$# bibliography styles! 12 hours ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 12 hours ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 17 hours ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 20 hours ago
- Religion is essentially the emptying of language. 1 day ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 2 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 3 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 3 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 3 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 4 days ago