Tag Archives: bates

Ons almal rol maar in die geld

“As ek en my vrou die pakket vat, stap ons hier weg met oor die miljoen rand!” Só het een van my laerskoolonderwysers in die jare kort ná 1994 (toe regstellende aksie iets was waarvan elke Afrikanerkind geweet, maar weinig van verstaan het) ons vertel. Hy was 'n storieverteller van formaat en het hierdie brokkie [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , | Leave a comment

WTF, Jacob Zuma?

As 'n mens lees van 'n president wat 8 maande laat is met die uitvoer van 'n eenvoudige, dog broodnodige prosedure – en dan moet lees dis jou eie president en dat 'n derde van sy kabinet dieselfde laksheid toon – kan 'n mens nie anders as om jou kop in skaamte te laat sak [...]

Posted in Politiek | Also tagged , | Leave a comment