Tag Archives: begrip

Die mooi van Suid-Afrika

mooi

Die probleem met Suid-Afrika is dat ons verskillende tale praat en mekaar dikwels glad nie verstaan nie. Die mooi van Suid-Afrika is dat ons verskillende tale praat en mekaar dikwels glad nie verstaan nie.

Posted in Taal | Also tagged , , | 4 Comments

SOSIALE MEDIA SUX0RZ! WTF?!?! #FAIL!

Treffende opskrif, eh? Nie eintlik nie. Dit laat nie veel aan die verbeelding oor nie – dit skree op jou en daar is geen aanduiding dat die spreker belangstel in 'n alternatiewe standpunt nie. Dis nogal arrogant. Dis die soort boodskap wat dikwels in sosiale media te vinde is. Ek is soms stomgeslaan deur mense se [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , | 15 Comments