
Ek’s nie seker hoekom 'n musiekvideo 'n weergawe moet hê nie, maar Jack Parow se nuutste is so briljant, ek dink nie dit maak saak wat dit genoem word nie.
Dié ware verhaal het my vanaand breed laat glimlag. Daar is tog, blyk dit, glimmers hoop tussen die chaos wat ons die afgelope tyd oorrompel het: 'n Karwag buite 'n kuierplek in Bellville is onlangs gewaar toe hy 'n man met sy knuppel bygekom het – soveel so dat laasgenoemde op die grond gelê en [...]