Tag Archives: bemarking

Die 7 gewoontes van 15 miljoen hoogs suksesvolle mense

Daar is 'n paradoks versteek in die reklame van selfhelpboeke soos die bekende The 7 Habits of Highly Effective People. Sodanige boeke het dikwels die uitgangspunt dat menslike gedrag beheer of in 'n rigting gestuur kan word deur 'n sekere hoeveelheid “geheime” beginsels op mense toe te pas. Die inhoud van hierdie beginsels tersyde, volg [...]

Posted in Media | Also tagged , , , | 10 Comments

Vogdroom

As die nuutste weergawe van [Produk] NUWER! BETER! VINNIGER! MOOIER! VERNUFTIGER! is met GROOT! verbeteringe en gevolglik DIE! BESTE! OOIT! ENIGSINS! IN! DIE! HEELAL!, kan dit wees dat die bemarkers wat die vorige weergawe ook as sodanig bemark het, spek geskiet het? As iemand ooit 'n bewys soek dat die mensdom nooit leer nie, koop [...]

Posted in Sommer | Also tagged | 17 Comments

Wat is fout met sokkietreffers?

Niks nie, eintlik. En tog soveel. Die Suid-Afrikaanse musiekmark verdrink daarin. Elke Jan Rap en sy gegoede pa (hy het 'n ateljee gebou) karring formulaïese stampliedjies uit met “bokkie” en “baby” en “sexy meisie” en ander begrippe wat tot die hippotalamus spreek. Sokkiemusiek verwag die minste van sy aanhangers – dit vereis nie vir een oomblik [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , , , | 32 Comments

Die krag van die lang stert – hoekom jy sterker is as wat jy dink

‘n Effektiewe manier om besoekers na jou blog te dryf, is om die krag van die lang stert te gebruik. Dit het weinig met 'n sangôma se moetie (of die gereg se lang arm) te doen, maar eerder met die slim gebruik van 'n fenomeen wat bekendstaan as “the long tail“. Hoewel nie uitsluitlik die [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , , , , | 23 Comments

Drie van die bestes

Beste bloggers Dis tyd vir 'n volgende aflewering van die [TYD]Skrif-projek! Een van die kwessies wat duidelik geraak het na die eerste uitgawe, is dat inskrywings nog nie ten volle verteenwoordigend van die Afrikaanse blogosfeer is nie. Hoewel ons 'n spesmaas het dat WordPress die meeste Afrikaanse bloggers huisves, is daar verskeie gemeenskappe op ander [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , | 12 Comments