Tag Archives: bewussyn

#@%$#^&

Ek begryp dit nie. Al dink ek hoe hard daaroor, al lees ek hoe baie boeke, al vra ek hoeveel ander mense of hulle al hard gedink het daaroor en al gooi watter akoliete van welke godsdiens ook al my toe onder soms vreemde opinies, begryp ek dit nog steeds nie. Hoekom is ek bewus [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 54 Comments

Misterie

Twee dinge is besig om my opnuut in verwondering te dompel. Enersyds is daar die onmeetlike heelal en alles wat (na alle waarskynlikheid) bestaan – die oeroue gegewe dat daar hoegenaamd iets is eerder as niks nie. Andersyds kan ek en my gebrekkige, neurologiese kennis nie my eie bewussyn kleinkry nie. Navorsing toon (as ek [...]

Posted in Mymering | Also tagged , | 25 Comments