Tag Archives: bier

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Ek luister die afgelope tyd nogal baie na Jack Parow se eponymous (sorrie, geen Afrikaanse vertaling vir daai een nie) debuut. Dis goed. Baie goed. Ek moet egter ook bieg – ek raak soms omgekrap vir Afrikaners wat die musiek veroordeel op grond daarvan dat dit te “kommin” na hul smaak is. Sien byvoorbeeld hierdie [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , | 9 Comments

Jy kon Coke ook drink

Helshoogte het gister 35 jaar oud geraak. Toe eet ons ribburgers sonder botter en drink bier. Arrrrrrrrr.

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | 15 Comments

Jy in jou klein hoekie en ek in myn

Dis nou reeds 'n geruime tyd ná die dwelmklopjagte op Stellenbosch. Na aanleiding van die baie klagtes, uitroepe van verontwaardiging en 'n optog op die Rooiplein, sou 'n mens 'n ongekende vasberadenheid onder studente verwag om misdieners van die gereg aan die pen te laat ry. So wat het hiervan geword? Klaarblyklik nie veel nie. [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , | 15 Comments