Twitter
- RT @gussilber: All peace-loving S Africans, pse buy 2X CIty Press on Sunday. One to read, & one to leave in Gwede Mantashe's driveway. 41 minutes ago
- AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAH! youtube.com/watch?feature=… 8 hours ago
- Ware Afrikaners kan die leeuloop doen. 20 hours ago
- RT @RianVDM: Brutal takedown of the web ad model. Good read, even if you disagree: "The Facebook Fallacy" bit.ly/KfJJ1K /via @kissane 23 hours ago
- Nietzsche. Wat 'n Spartaanse naam vir 'n nihilis. 1 day ago
- RT @sboshmafu: So the Goodman Gallery security guard charged with assault? There's a lesson here. When you think about going the extra m ... 1 day ago
- Liewe Zuma-ondersteuners. Repeat after me: "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is n... 1 day ago
- Macs is net so...un-PC... 1 day ago
- RT @JannieMom: Welcome to new @News24 columnist @JoziGoddess "The youth's attitude will change when SA's policies change" http://t.co/i ... 1 day ago
- Nooooooobooooodyyyy caaaaaaarrrrrrreesssss rapport.co.za/Suid-Afrika/Nu… 1 day ago
Tag Archives: blog
Prost (Ver 2.0)
Dis altyd vir my interessant om te sien hoe bloggers hulle blogs gebruik om eksistensiëel te groei en dan die titel van die blog verander. Dit beteken twee dinge – hulle kon suiwer deur debatvoering en gesprek met mense wat hulle meestal van geen kant af “ken” nie persoonlike ontwikkeling ondergaan en die blog het [...]
Posted in Blogging Also tagged do kwang, eksistensiële groei, groei, kopskuif, ontwikkelin, prost 7 Comments
Brekende nuus: ons is nie die nuus nie
‘n Mens hoor gereeld hoe die internet besig is om koerante se lewensbloed vol gif te pomp. Sommige sê blogs, twitter feeds en soortgelyke gereedskap is die nuusdraers van die 21ste eeu. Party noem dit die nuwe media (vurige aanhangers gebruik hoofletters) en glo dat nuus soos ons dit ken, besig is om uit te [...]
Posted in Media Also tagged features, koerante, Media, pers, sosiale netwerke, twitter, web 2.0 30 Comments
Hoe om te blog – ‘n reeks
In die loop van die volgende paar weke gaan ek 'n algemene reeks oor self hosted blogging met WordPress vrystel. Dít volg nadat ek talle verwysings van Google gekry het met soekterme soos “wat is 'n blog”, “hoe blog 'n mens”, “hoe begin ek 'n blog” en dies meer. Dit blyk dat die blog-gogga besig [...]
Posted in Blogging Also tagged Blogging, blogtutoriaal, hoe om te blog, hoe werk blogging, tutoriaal, wordpress 15 Comments
GormenDIzer revisited
Toe ek destyds rondgespeel het met spikkels (ja, dit is 'n erkende Afrikaanse vertaling vir “pixels”) in 'n poging om hierdie blog te ontwerp, het ek talle variasies van een of twee hoof-headers gemaak. Die basiese idee was die outjie hieronder. Hoewel hy glad nie gepas het nie (of eerder, hoewel ek hom nie toe [...]
Posted in Blogging Also tagged gee terug my flits, gormendizer.co.za, johan swarts, logo, nostalgie 9 Comments