Archive for blogs

You are browsing the archives of blogs.

God pwn seks, satanisme en appels

God pwn seks, satanisme en appels

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Die onderstaande grafiek stel verskillende sleutelwoorde per maand vir ‘n klomp Afrikaanse blogs voor. Dis uit onvoltooide data [...]

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan

My tesis (dit moet in oor ‘n jaar) benodig broodnodige inligting oor die Afrikaanse blogosfeer. Data oor Afrikaanse bloggers se sosio-ekonomiese omstandighede, geslag, ouderdom en bloot die aantal Afrikaanse blogs is nie tans (na my medewete) beskikbaar nie. Daar is natuurlik die onlangse News24 blog survey, maar dit neem taal nie ten volle in ag [...]

Raad vir LitNet (om radeloosheid te voorkom)

LitNet sukkel nog stééds met trefslagbedrog. Meen Melt Myburgh:
Ons merk op dat sekere bloggers se bladlese steeds gemanipuleer word. Ons doen ‘n beroep op besoekers aan LitNet-blogs om hulle te weerhou van hierdie aktiwiteit.
‘n Mens wil skree as jy dit lees. Dis soos ‘n kindjie wat elke paar minute in ‘n muur vashardloop en dan [...]

Niemand kan jou keer nie

Wat is die essensie van ‘n blog? Dave Duarte meen dit is:
…the amateur enthusiast who writes about the subject she believes in and participates in a community of other amateur bloggers who have a similar interest in the subject.
Op die oog af lyk dit nogal asof dit waar kan wees – die internet bied aan [...]

LitNet blogs – terug na die tekenbord

LitNet se blogs laat my tans dink aan die eerste drie reëls van Lit se “Miserable”:
You make me come.
You make me complete.
You make me completely miserable.
Die vergelyking is vanselfsprekend. Vir diegene sonder ‘n blog lyk ‘n LitNet-blog dalk aanloklik – dis immers ‘n geleentheid vir “normale outjies” (soos Die Gestorwe Soldaat dit stel) om ‘n [...]

Is ons pissies?

Maar regtig nou. Is ons ‘n klomp lafaards? Of is blogging in Suid-Afrika eenvoudig nog net te swak hiervoor? Maak die taalverskille tussen (veral Afrikaanse) bloggers en die huidige regeerders dit ‘n futiele saak?
Jy wonder seker waaroor sanik ek nou. Maklik, eintlik. Ek sanik oor jou. En oor my. Oor hoe ons skynbaar nog nie [...]

Stick it to the man

Blogs, dink ek, is een van die beste dinge nog wat met Afrikaners kon gebeur.
Die hoeveelheid Afrikaanssprekendes wat die afgelope jaar begin blog het, is verstommend. Op Wordpress.com alleen is daar ‘n diverse gros inskrywings wat strek van resepte vir vegetariese toebroodjies tot in diepte gesprekke oor identiteit en die sin al dan nie van [...]

mens/dom

mens/dom

In April 2007 het Technorati meer as 75 miljoen blogs ge-index. Luidens die 1%-reël van content creation lees nagenoeg 7500 miljoen mense hierdie blogs – meer as 7500 keer die aantal spesies op die planeet. Blogs verteenwoordig ‘n fraksie van al die inligting daarbuite. Kennis verdubbel jaarliks.
Is die begrip “polimaat” nog ‘n sinvolle begrip? [...]