Johan Swarts » blogs

God pwn seks, satanisme en appels
Die onderstaande grafiek stel verskillende sleutelwoorde per maand vir 'n klomp Afrikaanse blogs voor. Dis uit onvoltooide data saamgestel, maar wys duidelik dat Afrikaanse bloggers daarvan hou om die G-woord te gebruik. (En dat hulle nie so lief is vir appels nie. Skandalig.)

Moontlik verwante inskrywings:

“Subliem”

Neem jy deel aan die blogmineut?

Bene oop tydens seks? Baie geluk: dit beteken jy het seks

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan
My tesis (dit moet in oor 'n jaar) benodig broodnodige inligting oor die Afrikaanse blogosfeer. Data oor Afrikaanse bloggers se sosio-ekonomiese omstandighede, geslag, ouderdom en bloot die aantal Afrikaanse blogs is nie tans (na my medewete) beskikbaar nie. Daar is natuurlik die onlangse News24 blog survey, maar dit neem taal nie ten volle in ag nie (almal het nie deelgeneem nie). Sodanige getal kan in elk geval nooit staties wees nie, aangesien die (onbekende) aantal Afrikaanse bloggers gedurig groei.

Ek het 'n paar instansies probeer nader om hulle data met my te deel. WordPress.com was hoflik, maar wou ongelukkig nie hierdie soort data publiek maak nie. Blogger besit dit eenvoudig net nie. LitNet blogs was tot dusver nog die vriendelikste (dankie, Melt) en is die enigste instansie wat vir my skroomloos statistieke kon gee. (Justin Hartman van Afrigator was tot dusver ook baie behulpsaam, hoewel hulle nie tans oor die Afrikaanse syfers beskik nie). Blat en iBlog moet ek nog nader. Die afwesigheid van die groot (Amerikaanse) kanonne beteken egter dat, selfs al reageer laasgenoemde, die syfers nie akkuraat sal wees nie.

Wat nodig is, is 'n projek waaraan almal kan saamwerk. Ek is tans besig om 'n raamwerk op te trek (“probeer optrek” is eintlik 'n beter beskrywing) van 'n platform waar hierdie data kan akkumuleer. Ek gaan dit nie op my eie kan doen nie en gaan elke liewe een van julle (ook almal wat nooit hierdie inskrywing gaan lees nie) se hulp nodig hê om dit suksesvol reg te kry. Enige voorstelle hoegenaamd sal waardeer word. Dis nie “my” projek nie – ek begin iets omdat ek agter sekere data aan is, maar op die ou end van die dag behoort die data aan almal.

Ek weet reeds van die volgende platforms waarop Afrikaanses woer (om Flippiefanus se oulike terminologie te gebruik):

WordPress.com

WordPress.org (Self hosted)

Blogger

Blat

iBlog

Myspace

LitNet

News24

Weet jy van nog? Enige voorstelle hoe om hulle in die hande te kry en van tyd tot tyd te tel?

Moontlik verwante inskrywings:

Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!

Pasteie en die sin van Afrikaanse blogging

Blogtutoriaal #1 – Deurgrond jouself, beplan soos ‘n dier

Raad vir LitNet (om radeloosheid te voorkom)
LitNet sukkel nog stééds met trefslagbedrog. Meen Melt Myburgh:

Ons merk op dat sekere bloggers se bladlese steeds gemanipuleer word. Ons doen 'n beroep op besoekers aan LitNet-blogs om hulle te weerhou van hierdie aktiwiteit.

‘n Mens wil skree as jy dit lees. Dis soos 'n kindjie wat elke paar minute in 'n muur vashardloop en dan die muur versoek om te skuif. Die internet werk nie so nie, wil 'n mens hulle berispe: mense gaan nie ophou om iets te doen omdat jy hulle soebat nie. (Dis ook nie juis 'n effektiewe manier om die boodskap oor te dra nie, aangesien weinig mense dit gaan lees om mee te begin.)

Ewenwel.

As iemand van LitNet hier lees, stel ek die volgende voor: gratis statcounters. Die internet is vuil van die goed; julle hoef nie die wiel van voor af uit te ontwerp nie. Probeer StatCounter of SiteMeter. Gebruik die unieke besoekerstalsyfers; dis moeiliker om te manipuleer. As dit nog steeds nie werk nie en daar is regtig 'n bose kuberkraker wat op jul nek sit, huur 'n programmeerder om 'n toepaslike algoritme te skryf. Dit gaan julle 'n paar duisend rand kos en dan is alles 'n saak van die verlede. (As julle nie lus is om te betaal nie, krap rond by Sourceforge of PHP.net.)

Daar is 'n deur in die muur. Gebruik dit.

Moontlik verwante inskrywings:

LitNet blogs – terug na die tekenbord

StingyNet

Saldanha

Niemand kan jou keer nie
Wat is die essensie van 'n blog? Dave Duarte meen dit is:

…the amateur enthusiast who writes about the subject she believes in and participates in a community of other amateur bloggers who have a similar interest in the subject.

Op die oog af lyk dit nogal asof dit waar kan wees – die internet bied aan elke Jan Rap en sy maat 'n seepkissie om op te sanik. (Dit bied egter nie 'n stadion vol toeskouers saam met die podiumpie nie. Daarvoor moet jy werk.) Ons skryf omdat ons ‘n druppel onsterflikheid wil drink voor ons die sleutelbord in die plafon steek.

Tog kan ek nie heeltemal met Duarte saamstem nie. Die vernaamste rede is bloot dit: hy het sy feite verkeerd.

Bes moontlik die bekendste politieke blog in Amerika – Instapundit – word geskryf en onderhou deur Glen Reynolds. Reynolds is 'n Professor in die Reg by die Universiteit Tennessee. Hy is natuurlik nie al ekspert op die internet nie – reg oor die wêreld het kenners op verskeie gebiede dikwels blogs waarop hulle hul mening kan lug oor so te sê enigiets: insluitende hulle eie vakgebied. Op plaaslike bodem is daar die blogs van 'n bekende joernalis, 'n antropoloog, 'n liedjieskrywer, 'n ingenieur, 'n grootkop in die advertensiewese, 'n premier, 'n burgermeester, 'n Professor in die Reg en verskeie ander nie-so-amateuragtige individue. (Daar is nog vele ander. Gaan soek hulle.)

Dit is natuurlik so dat 'n joernalis soms onkundig is op die gebied van rekenaarhardeware of dat 'n burgermeester nie altyd besef dat lae kwaliteit video met swak klank nie baie aantreklik vir die gemiddelde internetgebruiker is nie. Hierby is almal van ons natuurlik ook 'n amateur op die speelveld van die lewe – 'n onderwerp waaroor nagenoeg almal van tyd tot tyd probeer skryf. Amateurs is daar beslis, maar dit beteken nog nie die essensie van blogs is amateuragtigheid nie. Ek begryp Duarte se sentiment, maar dink dit kan beter verwoord word sodra daar ondersoek ingestel word na die aard van 'n blog op 'n veel meer konkrete vlak.

Blogs is webtuistes. Webtuistes is publikasieplatforms. Publikasieplatforms is veelmaals 'n neksus vir nuwe idees of die verfyning van oues. Hoewel daar amateurs op verskeie vlakke opduik (soos seker maar die geval met alles in die lewe is), is daar ook verskeie hoogs intelligente individue, wat soms – vry van die vanselfsprekende beperkinge van die tradisionele media – uiters nuttige woorde kan neerpen. Duarte is die beliggaming van hierdie einste verskynsel – hy blog self.

Die essensie van blogs lê myns insiens nie noodwendig in bloggers se amateuragtigheid nie, maar eerder in die demokratiese onafhanklikheid daarvan – die soms anargistiese see van idees waar enigiemand kan skryf wat hy of sy wil, sonder om 'n vrees vir sensuur te koester of deur ekonomiese faktore gepootjie te word. Of jy nou 'n stotterende sot of 'n fotogeniese genie is – met 'n blog kan jy skryf wat jy wil, waaroor jy wil, wanneer jy wil.

Niemand kan jou keer nie. Dít is die essensie.

Note: There is a poll embedded within this post, please visit the site to participate in this post's poll.

Moontlik verwante inskrywings:

News24 blogsensus: go go go!

Die keer toe ek ‘n gewoontemisdadiger was

Die keer toe ek ingedoen is by ‘n vulstasie

LitNet blogs – terug na die tekenbord
LitNet se blogs laat my tans dink aan die eerste drie reëls van Lit se “Miserable”:

You make me come.

You make me complete.

You make me completely miserable.

Die vergelyking is vanselfsprekend. Vir diegene sonder 'n blog lyk 'n LitNet-blog dalk aanloklik – dis immers 'n geleentheid vir “normale outjies” (soos Die Gestorwe Soldaat dit stel) om 'n “bietjie skouers te skuur met die meningsvormers waarmee ons elke naweek in Rapport verveel en vermaak word”. Jy, Joan Hambidge en daai anonieme omie wat kwaad is vir die kerk kan nou 'n webtuiste deel. Inderdaad revolusionêr. Tik hier, kliek daar en siedaar: 'n orgasme des aansiens. (Die insentief om te blog is natuurlik ook nie te versmaai nie – kontantpryse van R1000, R500 en R300 word aangebied vir blogs met die meeste trefslae.)

Gaan dit hou? Met die opstelling wat LitNet tans gebruik, nee. Ek raai LitNet bloggers gaan “completely miserable” à la Lit raak. Die maandelikse R1000 sal nie vreeslik lank werk as insentief nie (hoe meer mense begin blog, hoe kleiner raak die kans immers dat jy die prysgeld losslaan), die  opwelling van visueel identiese blogs gaan veroorsaak dat internetgebruikers vinnig belangstelling gaan verloor en die minimale funksionaliteit van die News24-platform gaan bloggers vinnig begin irriteer.

LitNet het regte verkry om News24 se blogplatform te gebruik. In 'n neutedop beteken dit dat jy nie eintlik data by LitNet stoor nie, maar op News24 se bedieners. Jou data is nie joune nie. 'n News24 blog bied nie veel meer funksionaliteit as 'n  .plan nie – daar is geen manier om die blog se uitleg te verander nie, blogrolls is beperk tot ander News24 blogs, jou blogspasie word gebruik as advertensiespasie waarvoor jy geen remunerasie ontvang nie, text widgets is buite die kwessie, permalinks is skoonveld, jy kan nie kommentaar (die lewensbloed van 'n blog) los as jy nie by News24 geregistreer is nie en niks wat jy geskryf het, is uitwisbaar nie. Galg toe met jou as jy 'n spelfout maak. As jy LitNet se weergawe gebruik, mag jy boonop nie anoniem blog sonder toestemming nie.

In 'n neutedop – LitNet bied gebruikers blogs wat lyk soos Zimbabwe en presteer soos 'n lobotomie.

Dis nie 'n baie volhoubare konsep nie. Die vervelige uitleg gaan lesers op die lange duur wegdryf. As die prysgeld eers begin kwyn, gaan daar nie meer 'n insentief wees om te blog nie (of, in die geval van die verskeie bloggers met reeds bestaande blogs, 'n ekstra blog te onderhou nie). Die minimale funksionaliteit behoort bloggers so te frustreer dat hulle na 'n tyd tog na iets beters sal verhuis. Is dit regtig nodig om eers ingeteken op News24 te wees voor jy enige kommentaar kan los? Maak dit sin om jou gedagtes gratis aan te bied sodat iemand anders geld daaruit kan kry?

Lit se liriek behoort teen die tyd nou al so hard in jou agterkop te weergalm, dat jy dit met 'n piksteel daar wil uitvoeter. 'n Sisteem wat saai en opeengehoop lyk, frustrerend min funksies bied en gebruikers inperk eerder as vryheid gee, grawe vanuit die staanspoor vir homself 'n graf. Dit laat gebruikers “completely miserable”. As jy eers súlke gebruikersvoorwaardes wil voorskryf vir die internet, dan moet jy nie kla as sake op die lange duur platval nie:

Skakels na die webblaaie van ander persone is slegs toelaatbaar vir inligtingsdoeleindes. Dit is jou plig om seker te maak dat jou skakel voldoen aan die webblad waarheen die skakel wys se gebruiksvoorwaardes.

Dis. Die. Internet. Skakels. Is. Goed.

Dit alles gesê is dit vir my 'n riem onder die hart dat LitNet blogging onder Afrikaanssprekendes probeer bevorder. In beginsel dink ek die idee is goed – veral omdat daar die reeds genoemde simbiose kan ontstaan tussen diegene wat tradisioneel in die gevestigde media publiseer en die’s wat hulle gedagtes hoofsaaklik op die internet plaas.

LitNet: skrik asseblief wakker. Kry WordPress, Movable Type of Joomla en slaan iets beter aanmekaar. Julle idee is prysenswaardig, maar julle uitvoering daarvan grens aan burlesk. Dis 'n klap in die gesig van enigiemand wat al geblog het en 'n belediging vir Afrikaners se intelligensie in die breë. Doen ons almal 'n guns en gaan voort met hierdie projek, maar (en dis 'n baie groot maar) keer asseblief eers terug na die tekenbord. Julle het dit dringend nodig.

Moontlik verwante inskrywings:

Raad vir LitNet (om radeloosheid te voorkom)

Te min tyd, te veel blogs

Blogs: ‘n Lewensiklus