Tag Archives: blogtutoriaal

Blogtutoriaal #3 – Die installering van WordPress

Hierdie inskrywing is deel van 'n reeks oor self hosted blogging met WordPress WordPress is bekend vir sy sogenaamde 5 minute install – die moeilikste deel van die installasie is trouens nie die WordPress-gedeelte nie! 'n Volledige tutoriaal is by die WordPress Codex beskikbaar; ek gaan 'n eenvoudiger weergawe hier dupliseer met toeligtende skermskote en [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , , , , , , | 2 Comments

Blogtutoriaal #2 – Die aankoop van webspasie

Hierdie inskrywing is deel van 'n reeks oor self hosted blogging met WordPress Vir die doel van hierdie inskrywing neem ek aan jy weet nie hoe om 'n webserver op jou eie rekenaar op te stel nie. Vir die avontuurlustiges wat Windows XP of Vista besit en IIS wil probeer installeer, is hierdie soektog 'n goeie vertrekpunt. As jy [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | 10 Comments

Blogtutoriaal #1 – Deurgrond jouself, beplan soos ‘n dier

Hierdie tutoriaal is deel van 'n reeks oor self hosted blogging met WordPress. So jy wil 'n self hosted blog begin? Uitstekend. Dis 'n verrykende aktiwiteit wat jou in aanraking gaan bring met mense en gesprekke wat jy andersins nooit sou beleef nie, 'n markplein van idees waarop jy soos Sokrates van ouds die wêreld [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , , | 6 Comments

Hoe om te blog – ‘n reeks

In die loop van die volgende paar weke gaan ek 'n algemene reeks oor self hosted blogging met WordPress vrystel. Dít volg nadat ek talle verwysings van Google gekry het met soekterme soos “wat is 'n blog”, “hoe blog 'n mens”, “hoe begin ek 'n blog” en dies meer. Dit blyk dat die blog-gogga besig [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , | 15 Comments