Tag Archives: BP

Koffie. Dodelik.

Koffie. Dodelik.
Posted in Sommer | Also tagged , , , | Leave a comment

Klots-klots

Na gisteraand is ek armer, maar dit maak nie saak nie. Elke keer as ek by 'n stopstraat stilstaan, klots daar petrol iewers agter my in 'n tenk. So mooi dof en vol. Vir ten minste 'n maand sal ek steeds verby bedelaars en fietse kan ry en wonder of Suid-Afrika regtig in so 'n [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 2 Comments

Puntlose posts is pret

Dis skuins na middernag en die halfgepeuselde Kagiso op my skadu-bedremmelde lessenaar lyk soos 'n lewende organisme. Ek was honger en het vir Jaco, André, Karl en Sam saamgesleep na die BP in Merrimanlaan. Nie vir 'n Kagiso-piekniek nie – vir 'n BP Pie. BP Pies is afgryslik duur. En sleg. Bonatuurlik sleg. Sleg genoeg om Chris [...]

Posted in Sommer | Also tagged , | 5 Comments