Tag Archives: brand

re: Bus

Hier is 'n paar foto’s van die bus wat gister in Heerengrachtstraat ontplof het. Die eerste foto is geneem vanuit die kafeteria op die 22ste verdieping van die Naspersgebou terwyl ek besig was om 'n toebroodjie te bestel. Die kwaliteit is maar power (subpar selfoonkamera + haastige hande = blurred foto’s), maar dit behoort 'n [...]

Posted in Self, Sommer | Also tagged , , , , , , , , | 4 Comments

Bus ontplof in Kaapstad

Omstreeks 'n driekwartier gelede het 'n passasiersbus in Heerengrachtstraat (in Kaapstad) ontplof. Volgens omstaanders is niemand beseer nie (die bus het glo heel ironies oomblike voor die ontploffing 'n gebarste band opgedoen en almal moes uitklim). Ek was in die kafeteria op die 22ste verdieping van die Naspersgebou toe dit gebeur het – 'n dik, [...]

Posted in Self | Also tagged , , , , , , , | 18 Comments

Eendrag brand

(© Stephan Marais 2007) Dís hoe Eendrag, bekende manskoshuis van die Universiteit Stellenbosch, vanoggend skuins na 07:00 gelyk het. Tans is die derde verdieping, waarvan die bostaande foto ongeveer 'n derde wys, 'n smeulende hoop puin. Twee Eendragters moes noodgedwonge by hulle kamervenster uitspring om van die vlamme te ontsnap en is gehospitaliseer. Die oorsprong [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 19 Comments