Ek gaan vir die volgende paar weke ‘n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan klaarskryf. Ek het bykans 14 GB se HTML waardeur ek moet sif, so ek gaan myself in ‘n donker hoekie aan my skootrekenaar vasketting en van seldery en kaasburgers leef.
As ek enigiets post in die volgende tyd, [...]
Dis kostelik hoe 'n paar duisende Afrikaners dink hulle kan DSTV se porn stuit. Hallo, Helpende Handjies - DSTV strek regoor die kontinent. [gormendizer]