Tag Archives: bybel

Aan die ander kant…

'n Heldersiende medium is “die demoniese teenpool van Bybelse profete”. So sê dr. Isak Burger, president van die Apostoliese Geloof-sending, op 'n stel van twee DVD’s met die titel Die Ander Kant, Wat sê die Bybel wat pas uitgereik is. Nee, Dr Burger. Dit is nie. Dis bloot snert. Bron

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 9 Comments

Burka vs Bybel

Persoon X in gesprek A: Ek kan nie glo Moslems dring vandag nog aan dat hul vroue hul gesigte heeltemal moet bedek nie – so asof hulle minderwaardig objekte onder mans se beheer is. Ons lewe darem al in die een en twintigste eeu, jy weet? Persoon X in gesprek B: Ek glo nog steeds [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , | 6 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 17.0)

Wat is die verskil tussen die Grondwet en Die Bybel?

Posted in Mymering | Also tagged , | 57 Comments