Archive for campus

You are browsing the archives of campus.

Broer Renier en die boom in die agtergrond

Broer Renier en die boom in die agtergrond

Ek verstaan nooit lekker hoekom mense op straathoeke staan en preek nie, maar vandag was daar weer twee banierswaaiers by die voetoorgang voor die Opvoedkundegebou. En daar staan Renier toe weer: …en vertel mense passievol (nie manies nie – hierdie ou gee regtig om) dat hulle hul sondes moet bely. Hier en daar het ‘n [...]