Tag Archives: choo thomas

Kom ons reJoyce in die Choo Choo trein

Partykeer dink ek kapitalisme maak ons dom. Verlede naweek was 'n vriendin se 21ste verjaardag. Ek was effe laat met die geskenk, het nie lekker geweet wat om vir haar te koop nie en dit was boonop 'n vakansiedag. Al wat oop was, was BP, Checkers en 'n Christelike boekwinkel in die Eikestad Mall. Siende [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , | 20 Comments