Tag Archives: christiaan brand

Blus

Dit was 2001. Christiaan Brand, dastrekker van formaat, wou nog altyd 'n brandblusser leegspuit. Dit was sy droom. Toe, een fatale pouse, was Walter Cloete op die verkeerde plek op die verkeerde tyd. …En die namiddag het room geword. (Die oorspronklike foto is iewers tussen niewers.)

Posted in Self | Also tagged , , , , | 3 Comments

Das Man

‘n Televisie-advertensie het my vanoggend oortuig om vandag my ou skooldas te dra, ter nagedagtenis aan diegene wat gesterf het tydens die destydse debakel oor skoolonderrig in Afrikaans. Dit, gepaard met 'n berig in vandag se Burger, het my vir 'n paar oomblikke met heimwee laat terugdink aan my skooldae. Ek wil dit nou nie [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 14 Comments