Tag Archives: coke

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Ek luister die afgelope tyd nogal baie na Jack Parow se eponymous (sorrie, geen Afrikaanse vertaling vir daai een nie) debuut. Dis goed. Baie goed. Ek moet egter ook bieg – ek raak soms omgekrap vir Afrikaners wat die musiek veroordeel op grond daarvan dat dit te “kommin” na hul smaak is. Sien byvoorbeeld hierdie [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , | 9 Comments

Groen Coke

Ek het onlangs die skreeusnaakse geleentheid gehad om twee liter Coke in Macdonalds se manstoilet af te giet. Dit het bruisend gesis en toe half nors in 'n generiese rioolpyp afgegly, ver buite die kader van populêre kultuur en kapitalisme wat dit iewers in 'n sodafabriek gekraam het. My kar se battery was pap en ek moes in [...]

Posted in Sommer | Also tagged | 4 Comments