Tag Archives: cope

Kyk. My duim is onbeïndruk.

IMAG0986

Ha! Ek het heeltemal te lanklaas 'n inskrywing hier gemaak. Skandalig. Ten minste gee dit my die geleentheid om 'n inskrywing oor politiek met vier totaal irrelevante sinne te begin. O, die heilsame genot! Ek weet nie of ek dit 'n goeie of 'n slegte ding is nie, maar ek voel nie vreeslik gemotiveerd om [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , | 7 Comments

22 April 2009 – Ek, ontheemd

Nes Khaya Dlanga (YouTuber van formaat) het ek ook 'n negatiewe stemervaring gehad. Syne was traumaties, myne weemoedig. Ek het by 'n pragtige klein gemeenskapsaaltjie in Idasvallei, Stellenbosch gaan stem. Anders as die Stellenbosse stadsaal, waar mense tot twee ure in 'n ry gewag het om hul kruisies te trek, het dit my nie eers [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , , | 10 Comments

22 April 2009: Sy sien webbe roer

Sorrie, Eybers. Boer in Ballingskap het 'n weldeurdagte interessante inskrywing gemaak waarin hy meen dat die opkomende verkiesing bloot 'n formaliteit is. Twee dinge van sy betoog het by my bly vassteek, naamlik dat Suid-Afrikaners nog steeds hopeloos te behep is met ras en op grond van nostalgie vir die ANC sal stem en dat [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , | 6 Comments

Geheueverlies in die Weds-Kaap

Urgh. Ek weet dit lyk soms asof ek 'n vendetta teen Die Burger het. Ek het nie. Maar ek het 'n broertjie dood aan dinge soos dit: En dit: Komaan. (Dankie, Males.)

Posted in Media | Also tagged , , , , , | 1 Comment

Mbhazima Sam Shilowa: Reguit, Rasioneel.

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam met Mbhazima “Sam” Shilowa van COPE om 'n etenstafel te sit. Die ete (by die luukse Riboville restaurant in Kaapstad) was ten bate van Missing Children. Sam is 'n gekultiveerde man. Hy eet sushi met chopsticks, ken sy wyne, verkies kaas in die plek van poeding en [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , | 33 Comments