Archive for crocs

You are browsing the archives of crocs.

ANC vs Crocs

Persoon X in gesprek A Weet jy, die ANC se nuwe leerbaadjies lyk mos nou een maal net flippin kommin! Vet alleen weet hoe ‘n mens daai goed kan dra – dis so lelik soos die nag. Dis ‘n moderamp, man! Persoon X in gesprek B Ooh…ek het nou die dag mos vir my van [...]

Jesus loves me yes I know…cause the market told me so?

Onthou jy die keer toe al wat ‘n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand het regtig geweet waar dit vandaan gekom het of hoekom almal dit begin dra het nie – dit het net gebeur. Hoeveel mense het jy toe geken wat Crocs gedra het? Wat was die gemiddelde aantal sekondes [...]

Surplus ad nauseum

Nes hierdie gawe kêrel wil ek graag die volgende, inleidende opmerking oor vanjaar se KKNK maak: Ek het in my lewe nog nie so baie Crocs bymekaar gesien nie. Word vervolg.