Archive for data

You are browsing the archives of data.

Hiaat

Hiaat

Ek gaan vir die volgende paar weke ‘n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan klaarskryf. Ek het bykans 14 GB se HTML waardeur ek moet sif, so ek gaan myself in ‘n donker hoekie aan my skootrekenaar vasketting en van seldery en kaasburgers leef.
As ek enigiets post in die volgende tyd, [...]

Die waan van Benjou se sinkende skip

Die waan van Benjou se sinkende skip

Hierdie artikel is seker die mees oningeligte opinie oor sosiale media wat ek in ‘n lang tyd raakgeloop het. Paul Benjou vra:
How foolish can we be? Plenty, it appears, even after we said we learned our lesson after the dot.com meltdown eight years ago.
Sy probleem? Daar is miljarde dollars belê in Facebook, Myspace, Twitter en [...]

If you don’t want it public, don’t put it on the internet

< rant >
In ‘n artikel getiteld “Do You Own Facebook, or Does Facebook Own You?” berig Vanessa Grigoriadis oor Facebook se privaatheidsbeleid en die duisende gebruikers wat daardeur gegrief is (natuurlik nadat hulle reeds daarvoor ingestem het deur die kruisie onder die bepalings en voorwaardes te klik toe hulle aangesluit het).

‘n Mens se privaatheid word [...]