Tag Archives: die burger

Terwyl Die Burger nou ‘n nuwe redakteur kry…

Kan hulle sekerlik ook iemand aanstel om seker te maak foto’s word nie so op die internet gepubliseer nie? Joernaliste van die 21ste eeu behoort ten minste te weet wat dit beteken om foto’s te crop, dan nie? In ieder geval, ek wens die nuwe redakteur sterkte toe. As hy dit kan regkry om die [...]

Posted in Media | Also tagged , , , | Leave a comment

Moet ons omgee?

Een van Die Burger se lamppaalopskrifte vir vandag lui: Bok-held se dwelmskok Wat my noop om te vra: wat de os is 'n bok-held? Is dit die ou wat die meeste Capra aegagrus hircusse in seshonderd ses en sestig dae vir Baal kan offer? Is dit iemand wat een duisend driehonderd sewe en dertig miljoen [...]

Posted in Media | Also tagged , , | 4 Comments

Die Son vs Die Burger – Release Candidate 2

Amper daar. Wat is die verskil tussen die volgende drie sinne? 1. Die man het sy seun geslaan. 2. Hy’t sy laaitie gebliksem. 3. Ter bestraffing is die telg die roede deur sy vader toegedien. As jy nie verstaan of onthou wat hier aangaan nie, vind hier en hier uit.

Posted in Taal | Also tagged , | 6 Comments

Die geval van die kriptiese Shaik

Die Burger het onlangs 'n nuwe webtuiste gekry. Dis in wese maar 'n kopie van News24 / Nuus24 en sukkel (myns insiens) nog om 'n behoorlike identiteit te vind, maar dis 'n langverdiende treë vorentoe van die vorige aborsie van 'n webtuiste. Loer gerus na die source code as jy kans kry – dis veel [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , , | Leave a comment

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

Hoekom woed daar tog so 'n storm oor Afrikaans in Die Burger se brieweblad en elders? 'n Mens sou sweer die arme siele het nog nie van die internet gehoor nie.

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 4 Comments