![Permalink to Die apokalips sal na Kaapstad kom 1[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2010/12/11.jpg)
Dit was toe al die tyd nooit universiteite se skuld dat Afrikaans uitgesterf het nie, maar 'n kernapokalips in Kaapstad. Wie sou kon raai, eh? Ek weet nie van julle nie, maar ek is beïndruk.
Persoon X in gesprek A Dude, Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties was heeltemal dronk op die verhoog by Oppikoppi. Hy kon nie eers regop staan terwyl hy moes sing nie – hy was soosin heeltemal dronk! As 'n band live perform moet hulle darem wragtig hulle shit ken, jy weet? Ek het nou soosin [...]