Tag Archives: die matie

Sien Rooi? Kontak Pers…

Ek is 'n vriendelike vent wat dit meestal regkry om verdraagsaam teenoor my medemens op te tree. Wanneer ek egter uit die slaap gehou word, raak ek behoorlik die josie in. (Lees: B3f0k) So beleef ek dan nou ook die besondere irritasie om aan Eendrag se kant van Helshoogte slaap – 'n dilemma, aangesien daar soms besete dronkaards [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , | 5 Comments