Tag Archives: die ongelooflike filosofiese vraagstuk

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 30.0)

Wat staan 'n ver-regse Afrikaner wat 'n barbaarse, swart aanslag teen die Boerevolk om elke hoek en draai bespeur te doen wanneer hy van 'n wit man lees wat 'n wit meisie vermoor en haar hande afkap? Knyp hy sy oë toe, druk sy hande oor sy ore en mymer herhaaldelik: “I like ponies…I like [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 1 Comment

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 29.0)

Wie’s jou ma?

Posted in Mymering | Tagged | 12 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

Wanneer hare by ons kopvelle uitgroei, koester ons dit. Wanneer naels aan ons vingers en tone sit, tof ons dit op. Wanneer vel om ons vleis sit, behoed en versorg ons dit. Wanneer bloed deur ons are bruis, vergeet ons sorgeloos daarvan. Hoekom, dan, wanneer hare, naels, vel of bloed op enigiets anders as ons [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 10 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

As drome waar word, is dit nog steeds drome?

Posted in Mymering | Also tagged , | 5 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

Hoekom woed daar tog so 'n storm oor Afrikaans in Die Burger se brieweblad en elders? 'n Mens sou sweer die arme siele het nog nie van die internet gehoor nie.

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 4 Comments